EN | AF

Oor Ons

Vind uit meer wie ons is en wat ons vir u kan doen.

Ons Agtergrond

PlaasArbeidDienste (Edms) Bpk is gevestig in die pragtige Tuinroete in George. Ons is al meer as 14 jaar betrokke by Werwing en Arbeidsmakelary en het reeds al die aspekte van personeel en arbeid hanteer.

Ons IT-afdeling het 'n wêreldklas Plaas Arbeid Bestuur stelsel gebou deur die gebruik van die nuutste tegnologie. Ons ontwikkel webgebaseerde bestuurdersstelsels vir kliënte se spesifieke behoeftes.

Ons arbeidsdepartement verstaan alle aspekte van arbeid en werk. Ons het ook 'n kernspan van mense wat nou saamwerk met mekaar om enige probleme op die gebied van arbeid of personeel uit te sorteer. Om te voldoen aan sekere vereistes het baie belangrik geword. Die regering maak tans seker dat ook boere aan hierdie voleistes voldoen en op datum is.

Ons unieke stelsel maak seker dat u op hoogte is van die nuutste in regsdokumentasie, rekordhouding, minimum lone en behoorlike beëindiging van indiensneming. Vul net die besonderhede van die werkers in, vul die salarisinligting in en genereer al die dokumente wat u benodig.