EN | AF

Oor Ons

PlaasArbeid Dienste

Gee Gemoedsrus

PlaasArbeid Dienste is gestig om jou, die boer in Suid Afrika, te help om seker te maak jy voldoen aan al die vereistes van indiensneming en maandelikse bestuur van jou arbeid.

Lees Meer

Wat ons Bied

Ons PlaasArbeids Bestuurstelsel is 'n webgebaseerde stelsel wat u lei om rekord te hou van u plaasarbeid vanuit 'n menslike hulpbron oogpunt. Geen meer raai of bekommerd wees as die Departement van Arbeid wil inspeksie doen nie.

  • Web gebaseerde stelsel wat werk op selfone en rekenaars.
  • Engelse en Afrikaanse weergawes beskikbaar.
  • Multi-gebruikersondersteuning sodat jy byvoorbeeld jou plaasbestuurder kan gebruik om jou personeel te bestuur.
  • Ons lei u oor hoe om behoorlike kontrakte, tydstate en maandelikse betaalstrokies op te stel.

Wie Ons Is

Ons kernspan kom van twee agtergronde: Werwing en Arbeidsmakelary, en IT en Stelselontwikkeling.

Ons het 'n wêreldklas PlaasArbeid Stelsel gebou met behulp van die nuutste tegnologie. Ons maak seker dat u op hoogte is van die nuutste in regsdokumentasie, hou van rekords, minimuum lone en behoorlike beëindiging van dienskontrakte. Vul net die besonderhede van die werkers sowel as die salarisinligting in en genereer al die dokumente wat jy benodig.

Registreer Nou

Ons Dienste

Kyk gerus na die verskillende dienste wat ons bied. Kies 'n kategorie hieronder om meer inligting daaroor te kry.


Inspeksie Nuus

Die Departement van Arbeid doen plaas inspeksies en hier is 'n paar van die geëdentifiseerde probleem areas.

  • Betaalstrokies word nie verskaf nie
  • Gebrek aan dienskontrakte
  • Geen behoorlike afbakening van ure gewerk in die nag nie
  • Versuim om UIF-bydraes namens hul werkers te betaal
Lees Meer